
=====================================================================
'n Briljante seun, Meyer (AV 5:2)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


'n Briljante seun, Meyer

Gebaseer op 'n ware insident
Daar was 'n Transvaalse seun, Meyer,
Standaardafrikaans wou hy weier.
Sy aa's word toe 's
dat jou ore soms gons -
'n euwel vir elke taalstryer.

En hierdie briljante seun, Meyer,
s toe vir 'n vrou wat daar kuier:
"'n Tk oor Chaucer sowr.
Toe Tnnie s dit nou mr,
geen tk mk 'n juffrou nog blyer."

Die vrou berispe die seun, Meyer.
Sien, sy was 'n ware taalstryer.
"Nie tk nie, s taak.
Wat moet ons met jou maak?
Wees van sulke spraak liefs 'n 'vermyer'."

Geen seun sou jy kry nog verbaser
as hierdie einste Afrikaans-raser.
"Goed, TAnnie," s hy.
"WAt jy vrA sal jy kry.
Kyk hierdie tAAk oor ChAAcer."
 Rolien Bhrmann

Terug na bo

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av5220.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- April 1998 /// Afrikaanssprekendes, word onmisbaar! (AV 5:2) /// Ywer 
uit onverwagte oord (AV 5:2) /// Produktiewe aksies moet daaruit voortkom (AV 5:2) /// Leeskring-inspirasie (AV 5:2) /// Een bre 
Afrikaanse front (AV 5:2) /// Die antwoord op: Hoe leer ek Afrikaans? (AV 5:2) /// Op die stoep gaan hulle skater van plesier (AV 5:2) /// 
Afrikaans: 'n nuttige stuk gereedskap (AV 5:2) /// Afrikaans vir die Afrikane? (AV 5:2) /// Afrikaanse bewegings moet besin oor oogmerke 
(AV 5:2) /// 'n Woordlint van land tot land (AV 5:2) /// Afrikaans gryp uitdagings (AV 5:2) /// Hoe stewig is die handevat? (AV 5:2) /// 'n 
Gelukkige huis lok vele vriende (AV 5:2) /// In die ban van Karoo-Afrikaans (AV 5:2) /// Die wel en wee van 'n politieke tolk (AV 5:2) /// 
'n Reis van selfontdekking (AV 5:2) /// Nederlands wil Kaaps raakvat (AV 5:2) /// Taalvriendskap is nou moontlik (AV 5:2) /// 'n Briljante 
seun, Meyer (AV 5:2) /// Sonde met die Cravense bure (AV 5:2) /// PALJAS, paljas is die as nou af? (AV 5:2) /// Die smeerstorie (AV 5:2) 
///

